Last year I shot some covers for Finesse Magazine, unfortunately I dont have the final cover designs with the text and overlays, so in the mean time I can only show the un-cover-edited versions. Please do enjoy this behind the scenes look.
For one of the shoots I had the opportunity to work with the amazing Anna-Mart van der Merwe. En so slaan ek oor na afrikaans. Sy het haar voete nou so plat op die aarde soos wat mens kan kry! Letterlik! Syt omtrent heeldag lekker kaalvoet rondgeloop en selfs toe ons n krisus beleef het met n vreeslike verstuiting van die grimmering girl se enkel het sy hand bygesit om te help. So down to earth soos wat mens kan kry en boonop nog beeldskoon en talentvol!
Het jou katvis! Hier is ek lekker uitgevang. Dis wat fotograwe eintlik doen op n shoot π
Anna-Mart is al sedert die 90’s besig om haar tyd te spandeer met kinders van Die Downsyndrome Vereniging van Suid Afrika. Sy is hul beskermvrou en dit bring haar groot vreugde om vir hulle vreugde te bring, amazing!
Arme Melissa het met gebreekte pooitjie en al aangegaan met werk, what a trooper!
Almal wil model speel, van my assistent Taryn tot Annelize π
En daar is ek ook! Wat n vreugde volle dag van harde werk.
The location was The Three Boutique Hotel
Styling: Annelize Opperman
Makeup: Melissa van Zyl
Assistant: Taryn Ward
As seen in the November 2011 issue of Finesse
by Eric
Eric - Ja dit was n baie lekker dag, mis daai tye
Annelize Fourie - Ah Eric, dink ek nou ver terug jong! Mis daai dae van kreatief wees! Dit was ‘n ongelooflike dag… al was dit ‘n rukkie in ongevalle se wagsaal saam met Melissa! Anna-mart was soooo geduldig! Wens ons kon al die foto’s gebruik. Mooiste herinneringe..
Melissa van Zyl - Ag dis fantasies, Ek sal dit love as jy dit vir my sal aanstuur net soos dit is – sal dit so love om hierdie experience te kan koester! What a special day – love it love it! As jy nie sal ongee nie – Ek sal ook die link op my Facebook sit en twitter π @melissavz80 …add me π
Eric - Dankie Andre en Mercia.. oja en Du Wayne! Net jammer ek het geen manier om haar te kontak hieroor nie, haha
AndrΓ© van der Veen - Uitstekende fotos Eric, Anna-Mart is nog altyd my gunsteling SA aktrise, haar smile is aansteeklik en sy is beeldskoon!
Mercia - Wowee Eric photos are out of this world, like your photos as always π Kiddies are to sweet for words!
Du Wayne Denton - Awesome Photos Eric. You captured the essence of her personality.