Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

Tilly & Willem – 2010.04.10

Hier is net n paar van die fotos van die troue, ek het besluit om die troue op my website te feature aangesien die dans fotos so awesome uitgekom het en baie mense het my al uitgevra oor n volledige stel trou fotos, so dis die naaste wat ek daaraan kan kom! Kliek gerus op een van die fotos om die gallery oop te maak op my site!

Here are a few of the photos from the wedding. I decided to feature this wedding in full on my website since the dance photos from the reception are awesome 🙂 and because several people have asked me about a complete set of wedding photos and this wedding was recently shot. Please click on the photos to link to the gallery on my site!

  • July 13, 2010 - 13:44

    Eric - Baie dankie Liesl, ja natuurlik kan jy van dit gebruik, laat weet hoe ek kan help!

  • July 6, 2010 - 08:42

    Liesl - Hi Eric. Wil graag jou toestemming vra om hierdie fotos van Willem & Tilly by Morgansvlei op my Cape Country Weddings blog (wat volgende week gelaunch word) asook op my Fan Page te post! Dis werklik stunning. Ons fokus op troues in die platteland en bied ‘n “online guide” vir toekomstige paartjies. Ek woon en werk hier uit Tulbagh en bewonder hoe mooi jy ons dorp vasgevang het! Well done, blessings
    Liesl

M o r e   i n f o