Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

Tag Archives: Tulbagh Weddings

I shot Tobies’s brother’s wedding in 2008 see the photos here. After a very long engagement they finally tied the know at Montpellier in April! Congrats guys!! I have selected this weddings a full wedding to be featured on my portfolio site. Click here to view the entire gallery! PS: Spot the awesome film scans! […]

More about this »

  • October 25, 2010 - 12:30

    Eric - Thank you very much Monica!

  • October 14, 2010 - 20:17

    Marlene - Well done love everything!!!!!!!

  • October 4, 2010 - 20:05

    Monica Dart - Eric these photo’s are fantastic! you have captured all the moments and emotions in such a fun, documentary style. Well done!!!

  • July 23, 2010 - 12:12

    Eric - Ag baie dankie vir al die liefde 🙂 my permantige kamera bloos al 🙂
    Annie, dankie ek dink die detail op die tafel is ook n nuwe approach, neem dit af NADAT die mense in die saal ingegaan het!

  • July 23, 2010 - 08:38

    Marie - Hi Eric, Tobie en Sandra se fotos is asemrowend mooi. Well done!!

  • July 22, 2010 - 23:34

    Anine - Sjoe stunning fotos Eric – Baie geluk. My favourite is die een van Sandra wat in die kar sit en haar tweelingsus se weerkaatsing in die venster… En natuurlik die manne met die kerkie in die agtergrond, asook die stofwolk bo die kerk!!! Die tafeldetail het ook besonder mooi uitgekom…! Dit nie eers die aand so in detail opgelet nie.. Stunning!

  • July 22, 2010 - 16:32

    Marius - We are the couple that only arrived late in the evening and now I can see that we missed a fabulous wedding. Never mind the saying of getting to the chruch on time, rather, get to the airport on time!

  • July 22, 2010 - 12:59
  • July 22, 2010 - 12:51

    Tobie - Nee wat Eric, ek dink dit is daardie lensie van jou. En daardie permantige hoedtjie wat jy aantrek.

  • July 22, 2010 - 12:24

    Eric - Haha, ja Tobie julle is n klomp mooi mense! Sandra het vir my die nommers gestuur so ek kan begin werk aan julle boek 🙂

  • July 22, 2010 - 12:18

    Eric - Dankie Jani!
    Wynand ek skiet met Nikon D3 en Canon 5D, maar 90% Nikon.

  • July 22, 2010 - 12:17

    Tobie - Hel Eric, maar ons is mooi mense. Of is dit daai parmantige kamera vasn jou wat dit doen.

  • July 22, 2010 - 11:27

    Jani B - Love the shot of the chapel and the sun filtering through!

  • July 21, 2010 - 18:15

    wynand - Hi Eric nice fotos,watter kamera gebruik jy.
    Groette Wynand

  • July 21, 2010 - 17:40

    Dillon Gray - Fantastic work as always, love the paparazzi shot!

  • July 21, 2010 - 17:30

    Jean-Pierre Uys - Awesome work! Stunning shot of the dress and shoe details and church with cloud of dust!

Hier is net n paar van die fotos van die troue, ek het besluit om die troue op my website te feature aangesien die dans fotos so awesome uitgekom het en baie mense het my al uitgevra oor n volledige stel trou fotos, so dis die naaste wat ek daaraan kan kom! Kliek gerus op […]

More about this »

  • July 13, 2010 - 13:44

    Eric - Baie dankie Liesl, ja natuurlik kan jy van dit gebruik, laat weet hoe ek kan help!

  • July 6, 2010 - 08:42

    Liesl - Hi Eric. Wil graag jou toestemming vra om hierdie fotos van Willem & Tilly by Morgansvlei op my Cape Country Weddings blog (wat volgende week gelaunch word) asook op my Fan Page te post! Dis werklik stunning. Ons fokus op troues in die platteland en bied ‘n “online guide” vir toekomstige paartjies. Ek woon en werk hier uit Tulbagh en bewonder hoe mooi jy ons dorp vasgevang het! Well done, blessings
    Liesl

M o r e   i n f o
T w e e t   t w e e t