Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

SARIE Voorbladgesig kompetisie | 2012

Ja dis reg, SARIE het alweer n voorbladnooi kompetisie aan die gang (ek hou so van die woord nooi) en saam met dit het ek n special aan vir die wat wil deelnaam daaraan! Eerstens moet jy die Sarie Mei 2012 uitgawe koop om deel te neem, click op die link om meer te sien. Tweedens moet jy my book om jou fotos te neem! Ek neem al n hele ruk lank voorblad fotos en hoe beter die kwaliteit van die fotos is hoe beter is jou kanse om te wen!

Sarie voorbladnooi shoot-special:

  • Twee looks (bedoelende twee outfits)
  • 6 fotos wat ek persoonlik sal edit en retouch, per look wat ek vir jou sal email wat jy vir die kompetisie kan gebruik
  • Makeup en Hare deur een van die top kunstenaars in haar veld. Marietjie Hurter

 

R 1000.00 (ja dit is omtrent te goed om waar te wees!) normaalweg sal so n shoot R2500 wees!

For the english ladies, if you are wanting to enter for the Sarie Covergirl Competition then you will first have to buy their May 2012 issue and then secondly book me to shoot your entry photos as I am running a crazy special at the moment!

Sarie covergirl shoot 2012:

  • Two looks (outfits changes)
  • 6 photos that I will edit and retouch, per look that will be emailed to you for use in the competition
  • Professional makeup and hair (to give your the edge) Marietjie Hurter

 

R1000.00 (yes it sounds pretty crazy!) normally around R2500!

 

Even if you dont make it, then you will still end up with gorgeous photos of yourself! 🙂

M o r e   i n f o
T w e e t   t w e e t