Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

Nico & Christie Panagio

So n paar maande terug het ek die geleentheid gehad om n baie bekende Zaleb paartjie af te neem, Christie en Nico Panagio! Persoonlik hou ek nie baie van die woord zaleb nie maar let’s keep it local soos almal se!

Dit was heerlik om saam met die twee te werk en hulle is nog so verlief op mekaar, dis kosbaar! Dankie aan die span by Finesse veral vir Annelize! Ek het al van te vore saam met Christie gewerk en dis altyd fantasties om saam met haar te werk, what a pro! Dankie julle!

 

undefined undefined

M o r e   i n f o
T w e e t   t w e e t