Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

Daily Archives: November 21, 2011

My derde troue by Knorhoek, Towerbosch en elke keer verander die plek en dis altyd vrek warm daar! Ek moes ongelukkig hond siek die troue aanpak, sinus het my getref die vorige dag en op hulle trou dag was my stem amper weg, eintlik eers teen 9pm was my stem weg en dit was so […]

More about this »

  • November 23, 2011 - 11:59

    Maudè Strydom - Beautiful!!! Kan rerig nie wag vir die res nie.

  • November 22, 2011 - 22:58

    nastassja harvey - een van my favourite stel fotos van jou werk eric – awesome verby.

  • November 22, 2011 - 08:49

    Charl Strydom - Die verskeidenheid van fotos is presies wat ons op gebargain het. Dankie baie

  • November 21, 2011 - 20:03

    Eric - Hey Giz, baie dankie, ek recuperate lekker 🙂 geniet julle trip! Ek sal n album op fb maak dan kan die mense sommer tag speel ook. Dankie Johan!

  • November 21, 2011 - 17:36

    Johan Badenhorst - Eric,

    Jy slaag besonder goed daarin om die mood vas te vat, bv. die besige eetkamer waar almal gelyk alles op dieselfde plek wou doen en een ou ballie wat net staan en wonder wat nou hier aangaan?!

    Ons sien geweldig uit na die res!

    Groete
    Johan

  • November 21, 2011 - 16:35

    Gisela - Wow! Wow! Wow!!!!!!!!!!!!
    Jy is so talented! En dit as jy siek is ook nog! Ons KAN NIE WAG vir die res nie!!!!!

    Dankie dankie dankie!!!

    xxx
    Giz & Karel

M o r e   i n f o
T w e e t   t w e e t