Cape Town Wedding Photographer | Eric Uys | Blog » Artistic Wedding Photographer based in Cape Town

Daily Archives: November 9, 2011

Johan ken ek al vadat hy n laaitie was, hy en my broer het altyd hulle moer afgeval met rollerblades, vir die wat nog kan onthou wat dit was! Eers later het hulle reggekom en toe nogal goed geraak ๐Ÿ™‚ Geniet die fotos julle! Click op more photos om meer te sien! Tweet This Post

More about this ยป

  • November 15, 2011 - 10:46

    hanri - OH MY WORD!!!! dis is sulke mooi fotos, NIcola lyk flippen STUNNING!!! Johan lyk HOT!!!Julle maak die mooiste couple : )

  • November 15, 2011 - 08:27

    Nicolette Louw - Sjoe…die foto’s is absoluut amazing!!!!!!

  • November 12, 2011 - 19:28

    Eric - baie dankie

  • November 10, 2011 - 14:44

    Adene - Jy het so besonderse talent om oomblike vastevang…!! Ek geniet jou fotos vreeslik baie – soos altyd – dit vertel stories ๐Ÿ™‚

  • November 9, 2011 - 22:51

    nastassja harvey - awesome fotos!

M o r e   i n f o
T w e e t   t w e e t