Chris Chameleon kuier saam met Finesse.

Ek skiet af en toe vir Finesse tydskrif en hierdie maand het hulle n klein insetsel oor die gewilde muso Chris Chameleon op hulle website! Lees gerus die artikel deur hier te click!

Hier onder is nog n paar fotos van my shoot die dag saam met Chris vir die cover van sy album 7de Hemel in 2006!

web-IMG_6423e copy

web-coverfinal copy

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

M o r e   i n f o