
I just could not resist posting these dancing photos, love it when there is a DJ with Disco lights!! Disco Disco whoop whoop! (Click on the see more button to see the rest of the photos!)

Hier is net n paar van die fotos van die troue, ek het besluit om die troue op my website te feature aangesien die dans fotos so awesome uitgekom het en baie mense het my al uitgevra oor n volledige stel trou fotos, so dis die naaste wat ek daaraan kan kom! Kliek gerus op […]
Baie dankie Liesl, ja natuurlik kan jy van dit gebruik, laat weet hoe ek kan help!
Hi Eric. Wil graag jou toestemming vra om hierdie fotos van Willem & Tilly by Morgansvlei op my Cape Country Weddings blog (wat volgende week gelaunch word) asook op my Fan Page te post! Dis werklik stunning. Ons fokus op troues in die platteland en bied ‘n “online guide” vir toekomstige paartjies. Ek woon en werk hier uit Tulbagh en bewonder hoe mooi jy ons dorp vasgevang het! Well done, blessings
Liesl
by Eric
melanie janse - Nice Job!! I just love the picture with the Bride’s shoe! Awesome!